DISCOUNTED CAR HIRE
  
SPECIAL OFFER

Welkom

Welkom by Independent Diamond se Bystands- & Lewensstylprogram wat ontwerp is om vir u noodbystandsdienste en die beste koopervaring te bied. Nou kan lede meer gemoedsrus geniet waar noodbystand benodig word met padnoodgevalle, regte, mediese noodgevalle, MIV, huisnoodgevalle en begrafnisreelings. Puik afslae en spesiale aanbiedinge van verskeie top lewensstyldiensverskaffers is ook tot lede beskikbaar; lede word bederf met ’n fantastiese keuse van meer as 200 handelsname.

Al hierdie en nog meer is beskikbaar vir slegs R30 ’n maand - so registreer nou!

Inkopies op die aanlynprogram is doodeenvoudig – kies bloot die produkte op die lys aan die regterkant, volg die aanwysings en geniet. U moet ‘n geregistreerde lid wees om die voordele te sien.

U kan selfs telefonies aankope doen deur 0861 000 851 te skakel en een van ons konsultante sal u met graagte bystaan.



Reeds 'n lid? Teken aan

Nie 'n lid nie? Teken aan om te registreer



Druk hier vir meer inligting »






Voordele

HUISBYSTAND
MIV-BYSTAND
PADBYSTAND
Nood Mediese Bystand
REGSBYSTAND
BEGRAFNISBYSTAND
BOTE
SEKURITEIT
Auto
DIENSTE
HUIS & DEKOR
Hulpdienste
RESTAURANTE
Verbinding
KLEINHANDEL
Gesondheid
KINDERAFDELING
Ontspanning & Vermaak
Reis
AANLYNKOPE