![]()
|
|||
|
Independent Diamond Program Terugvoering Ons verwelkom u terugvoering op die Independent Diamond Lifestyle program. Sou u belangstel om voorstelle te maak op nuwe diensverskaffers, gewone kommentaar te gee of `n klag te lê, doen dit asseblief deur gebruik te maak van die onderstaande terugvoeringsvorm. As u verkies om eerder in te skakel, kontak die oproepsentrum by 0861 000 851. Of stuur briewe aan: Independent Diamond Lifestyle Postnet Suite 330 Privaat Sak X9 Benmore 2010 |
Voordele |
||
|
|||