Sluit aan by Independent Diamond Program

Reeds 'n lid? Teken hier aan

Persoonlike Inligting
Van
Naam
ID-nommer
Voertuigregistrasienommer
Geboortedatum Jaar
Maand
Dag
Belangstellings Sport   Avontuur   Toer   Gimnasium
Ander Belangstellings
Voornaam
Fisiese Adres (Risiko)
Fisiese Adres 1
Fisiese Adres 2
Fisiese Adres 3
Fisiese Adres 4
Fisiese Kode
Posadres
Posadres 1
Posadres 2
Posadres 3
Posadres 4
Poskode
Kontakbesonderhede
E-pos Adres
Selfoonnommer
Telefoonnommer
Faks
Gekose Kommunikasie
Bankrekeningbesonderhede
Bank
Taknommer
Rekeningnommer
Rekeninghouer
Rekeningtipe
Aanlynregistrasie
Gebruikersnaam
Wagwoord
Bevestig Wagwoord
Gebruik asseblief vir u beskerming 'n gebruikersnaam en wagwoord wat u nie reeds vir iets anders gebruik nie.
Ek/Ons gee Independent Broker Lifestyle Solutions hiermee toestemming om enige goedgekeurde derdepartydebietorderfasiliteit te gebruik. Ek/Ons verklaar hiermee dat ek/ons my/ons korrekte inligting gegee het sodat die maandelikse debietorder betaal kan word. Ek/Ons versoek en magtig u hiermee om 'n bedrag van R30.00. uit my/ons rekening by die bogenoemde bank te onttrek. 'n Toegangsfooi van R2.50 sal op elke transaksie gehef word.

Ek/Ons stem daartoe in dat bogenoemde bedrag op die dag van elke maand, met ingang van // 200 gedebiteer word.

Indien die oordrag van fondse egter onsuksesvol is, verstaan ek/ons dat 'n boete van R7.50 (BTW ingesluit) gehef sal word wanneer die volgende debietorder betaalbaar is. Alle sodanige onttrekkings uit my/ons bankrekening deur u sal beskou word asof ek/ons dit self geteken het. Ek/Ons kan hierdie magtiging kanselleer deur u op skrif 30 dae kennis te gee. Ek/Ons verstaan dat ek/ons nie aanspraak het op enige terugbetaling van bedrae wat u onttrek het terwyl hierdie magtiging geldig was nie indien sodanige bedrae wetlik aan Independent Broker Lifestyle Solutions verskuldig was. U ontvangs van hierdie instruksie sal beskou word as ontvangs daarvan deur my/ons bank (wat dit ook al is of sal wees). Geen pro rata betalings geld nie. Slegs volle betaling vir dienste word aanvaar.

Die diens sal slegs geaktiveer word sodra die eerste betaling ontvang is.

OORDRAG:
Ek/Ons erken dat die party wat hierdeur gemagtig word om trekking(s) uit my/ons rekening te doen, nie sonder my/ons vooraf skriftelike toestemming enige van sy regte aan enige derde party mag sedeer of oordra nie. Ek/Ons mag nie enige van my/ons verpligtinge ingevolge hierdie kontrakmagtiging sonder vooraf skriftelike toestemming van die gemagtigde party aan enige derde party delegeer nie.

Deur die bepalings en voorwaardes hieronder te aanvaar, aanvaar ek/ons hiermee dat die debietorder elektronies afgeteken is deur my/ons. Alle korrespondensie sal elektronies gestuur word.
Kontroleer asseblief die vrae hierbo en verseker dat al die inligting korrek is.
Alle vrae moet beantwoord word. Asseblief maak seker dat alle persoonlike inligting op datum is ten alle tye om deurlopende dekking te verseker. Dit kan gedoen word deur hier in te teken.

U sal binne 24-werksure in kennis gestel word oor u registrasie.

Ek het gelees en aanvaar die bepalings en voorwaardes.


Voordele

HUISBYSTAND
MIV-BYSTAND
PADBYSTAND
Nood Mediese Bystand
REGSBYSTAND
BEGRAFNISBYSTAND
BOTE
SEKURITEIT
Auto
DIENSTE
HUIS & DEKOR
Hulpdienste
RESTAURANTE
Verbinding
KLEINHANDEL
Gesondheid
KINDERAFDELING
Ontspanning & Vermaak
Reis
AANLYNKOPE